Lilibet Mountbatten-Windsor | |
---|---|
Gebore | Santa Barbara Cottage-hospitaal, Kalifornië, V.S.A. | 4 Junie 2021
Nasionaliteit | Amerikaans-Brits |
Ouers |
|
Lilibet Diana Mountbatten-Windsor (gebore op 4 Junie 2021) is die dogter van Prins Harry, Hertog van Sussex, en Meghan, Hertogin van Sussex. Sy is die kleinkind van koning Charles III en die sewende in lyn van die Britse troon.[1]